As jy al ooit Boon (Gerrit) Boonzaier, hoofsanger van die spirituele musiekgroep 2ndLife, se hoendervleismooi rasperstem gehoor het, sal jy weet dat dit moontlik is om verlief te raak op iemand bloot ...
Die ikoniese sanger Koos du Plessis wie se nalatenskap ongeëwenaard is, al is hy veertig jaar gelede oorlede. Photo supplied. Die dood van die Afrikaanse sanger, Koos du Plessis, in ‘n motorongeluk 40 ...
Afrikaanse musiek is bobaas – oor alle Suid-Afrikaanse tale en genres heen! Dit was die boodskap by die uitdeling van die Suid-Afrikaanse musiekpryse (Samas) Vrydag toe die sanger en liedjieskrywer ...
AFRIKAANSE musiek het die afgelope naweek geskiedenis gemaak toe die vyf top-albums in die weeklikse Suid-Afrikaanse Top 20 op RSG almal Afrikaans was. Dit is volgens RSG se statistieke die eerste ...
Stellenbosch, Wes-Kaap - Die Suid-Afrikaanse jazz-ikoon, Jonathan Butler, sê die eredoktorsgraad waarmee hy vereer is, is een van die grootste oomblikke van sy lewe. Die Universiteit Stellenbosch het ...